hemisfär

by smallfunk

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.

      €7 EUR  or more

     

1.
2.
3.
4.
5.
6.

about

Long awaited release of a mysterious album recorded over 13 years ago in the frost bitten county of Hälsingland in northern Sweden. Here are four songs, a taste of what´s coming.

"After a hot summer in the desolate South African 'Karoo' desert, I boarded a flight to Sweden. The idea was to compose and record an album of Afrikaans songs, capturing the heat, intensity and magic of rural life in the 'Kouebokkeveld', land of mythical creatures, tragedy, and shamanistic folk dances.

However, Hemisfär was conceived in the silent, frozen landscape of the Swedish countryside, and very soon the heat and intensity became distilled by the quiet sparseness of a dark Nordic winter.
'Vastrap' rhythms, string arrangements using African tuning. Cape carnival trumpet were all dissected under the magnifying glass of Scandinavian minimilism.

In attempting to recreate the warmth and sensuality of Cape Afrikaans songs, we stumbled upon something entirely new and unexpectedly beautiful. Something simultaneously warm and cool, light and dark.

The result is a music that is timeless, beautiful and unique - a curve in the line between the hemispheres."

Alex van Heerden

- - -

alex van heerden - vocals, trumpet, programming
magnus johansson - electric piano, engineering
derek gripper - viola, string arrangements
kate ehrhardt - vocals

artwork: jacqui stecher
original photo: inge prins
mix: manne von ahn öberg and pete davis
produced by magnus johansson

- - -

Hemisfeer
Die erotika van die Karoo, dit huiwer op die fyndraai, op die punt voor orgasme.
Die musiek van Afrikaners wie vasgevang is in die ekstatiese onsekerheid van ´n oomblik tussen verlede en toekoms - Boesmanne met laptops, fractal-boere
Die musiek het gereis vanaf die Kouebokkeveld, (´n land van fynbos, meerminne en mes-steek) tot in ´n ander hemisfeer - die abstraksie van Skandinawie.
´n Stil, dooie sneeu-landskap in die Sweedse woude was die vergrootglas waardeer ons teruggegekyk het na die Suidelike punt van Afrika...ons het vioole gespeel dat hulle soos Boesman-ghoeras klink, lirieke gesing wat ons in die aande laat astral-travel het Baviaanshoek toe, opnames gemaak van stream-of-consciousness klavier en Kaapseklopse-trompet.
En toe Stockholm toe, stad van dansmusiek, elektronika en futuristic pop waar Hemisfeer 'ethnic electronic pop' geword het.
En toe terug huistoe - meer as net ´n nuwe 'benchmark' vir Afrikaanse musiek - 'n nuwe manier om 'Afrikaanswees' te ervaar.

credits

released April 17, 2017

tags

license

all rights reserved

about

smallfunk Cape Town, South Africa

smallfunk is a label and publishing for the electronic works of alex van heerden, kate ehrhardt, paul miller, derek gripper and magnus johansson.

contact / help

Contact smallfunk

Streaming and
Download help

Track Name: jy wil mos/ you want to
afrikaans:

jy wil mos

toe ek vir jou eers sien dans, war was ek?
hier is jy, lekker kry, vat vir my
nou is dit in winterdans, ´n voël lê dood.
op die vensterbank, jou warm hand is binnekant

oo, kyk hier, ek vat jou, teen die muur
oo, koue vuur, jy brand my, vir nog ´n uur

ja, ja ja jy wil mos
ja, ja ja jy wil mos

- - -

you want to

when i first saw you dance, where was i?
here you are, having fun, take me.
now it´s a winter dance, a bird lies dead
on the window-ledge, your warm hand is inside

oh, look here, we are embracing against the wall
oh, cold fire, you´re burning me, for another hour

yes yes, you want to
yes yes, you want to
Track Name: ek soek vir jou/i´m looking for you
ek soek vir jou

kom help my kry wat ek wit hê
laat ek en jy maar nou gaan lê
ek soek vir jou

ek kannie waggie, ek moet dit sê
daar's net een ding wat ek wil hê
ek soek vir jou

ek soek vir jou
ek soek vir jou



i´m looking for you

come help me get what i want
let you and me go and lie now
I´m looking for you

i can´t wait, i must just say it
there´s just one thing that i want
i´m looking for you

i´m looking for you
i´m looking for you
Track Name: waterslang/water snake
afrikaans:

waterslang

waar was ek die heeltyd, diamant hy skyn
war was ek die heeltyd, versnip jou aan my wyn
jy´s klaar hier
waar was jy die heeltyd, gee hier dit is myn
waar was jy die heeltyd, jou liggam´s oor die lyn
jy´s klaar hier

waterslang is jy hier vir my, later droom ek ons is vry
waterslang is jy hier vir my, later glip jy hier verby

kom en vat vir my nou, ek voel jou natheid nou
kom en vat vir my nou, jy wil vir my vashou
jy´s klaar hier
kom en dans vir my nou, jou asem moet jy hou
kom en dans vir my nou, die water ken vir jou
jy´s klaar hier

waterslang is jy hier vir my, later droom ek ons is vry
waterslang is jy hier vir my, later glip jy hier verby

- - -

water snake

where was I the whole time, diamond he shines
where was I the whole time, drown yourself in my wine
you're finished here
where were you  the whole time, give here it is mine
where were you the whole time, your body ´s over the line
you're finished here

watersnake, are you here for me?
later i´ll dream we are free
watersnake, are you here for me?
later you´ll slip past here

come and fetch me, i feel your wetness now
come and fetch me, i want to hold you

you are already here

come and dance for me, hold your breath
come and dance for me, the water knows you

you're finished here

watersnake, are you here for me?
later i´ll dream we are free
watersnake, are you here for me?
later you´ll slip past here
Track Name: groen meisie/green girl
afrikaans:

groen meisie

die plek waarvan ek kom
is glad nie so vêr nie
maar dit voel assof dit 'n ander wêreld is.
droëland, die plek se naam
waar die kraans so goud groen en oranje skyn
en die 'anoster bos, wat in elke plekkie grooi
ruik soos die hemel as die stof so swaai.


mense het vir my al van kleins af vertel, van die waternoontjie,
wat daar in die malaaiskloof bly
hulle sê, as 'n mens diep in die kloof in gaan, sal sy jou doodmaak
en jou mooigeid vat.. en dit hou vir haarself

maar daai dag toe dit so gesneeu het
het so 'n spier wit man na ons toegekom
hulle het gesê, hy's van die noord
hy het sulke ver weg blou oë gehad
net soos my ouma s'n

hy het gesê, daar waar hy vanaf kom,
sneeu dit altyd so baie

dit was daai dag van die sneeu, toe ons almal die waternoontjie gehoor sing het

ek het haar aleen gaan soek

almal was te bang

-​ - -

green girl

the place where i come from
is not that far away
but it feels as if it's another world
droëland.. the place's name
where the cliffs shine a red, gold and orange sheen
and the "anoster" bush, which grows in every little place
smells like heaven when the dust blows

the people there told me from an early age, about the water maiden,
the one who lives there in malaaisklof
they say, if you go deep into this ravine, she will kill you..
and take your beauty.. and keep it for herself

but that day, when it snowed so much,
a very white man came to us
they said that he was from the north
he had far away blue eyes
just like my grandmother's eyes.

he told us that, where he comes from, it always snows so much

it was that day of the snow, when we all heard the water maiden sing

i went alone to look for her

everyone else was too scared
Track Name: maak gou/hurry up
afrikaans:

maak gou

ek wil wegkrrip van jou donker oë
jy wil vir my hê, dis waarlik so
dis ´n warm aand, ek lê ek sien vir jou
dis ´n koue maan, ek wil vir jou vashou

kom met my, kom nou, maak gou

wil jy my seermaak, kom en dans met my
ek gaan jou vreksteek, jy´t jou kans gekry
ek voel die bloed tap oor die vastrap vloer
ek voel jou liefde oor my litte roer

kom met my, kom nou, maak gou

- - -

hurry up

i want to hide away from your dark eyes
you want me, it´s truly so
it´s a hot night, i lie down and see you
it is a cold moon. i want to hold you.

come with me, come now, hurry up

do you want to hurt me? come and dance with me
i am going to stab/fuck you to death, you've had your chance
i can feel your blood flowing on the vastrap floor
I can feel your love moving over my limbs

come with me, come now, hurry up
Track Name: kokerboom dood/quiver-tree death
kokerboom dood

kokerboom dood, jy vat my
woestyn van my vel, ek wag, ek wag vir jou
bloed teen my wang, die dorings
die jags in jou stem, vir my moet jy onthou

nee, maar is dit jy, lê binne my
ja, die jakkals moet die slang aanlei

sand in my mond, ek vat jou
in fynboskooi, die stêrre droom alleen
maan in jou oog, ´n skerp mes
my volboskooi, die wind wat waai wydsbeen


quiver-tree death

quiver-tree death, you take me
desert of my skin, i´m waiting, i´m waiting for you
blood against my cheek, the thorns
the sex in your voice, you must remember me

no, but is it you lying inside me
yes, the jakkal must seduce the snake

sand in my mouth, i take you
a fynbos-bed, the stars dream alone
moon in your eye, a sharp knife
my tumble-weed bed, the wind that blows with legs apart